VAKKEUSE:
• Video
• Inligtingsdokument
• Vakbestuurders
• Keusevorm
In graad 8 & 9 word die volgende vakke aangebied:
• Afrikaans Huistaal
• Afrikaans Eerste Addisionele Taal
• English Home Language
• English First Additional Language
• Wiskunde
• Fisiese Wetenskappe
• Lewenswetenskappe
• Geografie
• Geskiedenis
• Rekeningkunde
• Besigheidstudies
• Tegnologie
• Kreatiewe Kunste of Musiek
• Lewensoriëntering
• Rekenaartoepassingstegnologie
• Rekenaargesteunde leesprogram (slegs graad 8)
In graad 10-12 word die volgende vakke aangebied:
Verpligte vakke:
• Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal
• English Home Language of English First Additional Language
• Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
• Lewensoriëntering
Keusevakke:
• Fisiese Wetenskappe
• Lewenswetenskappe
• Rekeningkunde
• Besigheidstudies
• Inligtingstegnologie
• Rekenaartoepassingstegnologie
• Ingenieursgrafika en Ontwerp
• Geografie
• Geskiedenis
• Musiek
• Toerisme
• Visuele Kunste
• Dramatiese Kunste
• Gevorderde Program in Wiskunde (APM)