Die volgende buitemuurse musiekaktiwiteite sal, afhangende van belangstelling, in die middae deur buite-afrigters by Midstream College aangebied word:

·   Blokfluitlesse

 

·   Dromlesse

·   Fluitlesse

 

·   Klawerbordlesse

·   Kitaarlesse

 

·   Klarinetlesse

·   Klavierlesse

 

·   Saksofoonlesse

·   Sanglesse

 

·   Vioollesse

Vir verdere navrae kontak dr Steyn de Bod by sdebod@midstreamcollege.co.za

1 Ashford Street, Midstream Estate | college@midstreamcollege.co.za | 012 661 2341