Die Afrikaans- en Engelsredenaars is reeds aan die gang en die laaste been van die interne redenaars word vanmiddag afgehandel. Leerders wat betrokke wil raak by die redenaars kan me Sharon de Bod (Afrikaans) (sadebod@midstreamcollege.co.za) of me Caitlin Page (Engels) (cpage@midstreamcollege.co.za) vir meer inligting.kontak.

Verskeie van die redenaarskompetisies sal hierdie jaar op ‘n aanlynplatform aangebied word. Leerders wat aan die interne redenaarskompetisies deelgeneem het, sal eerste geleentheid kry om aan eksterne kompetisies deel te neem.

1 Ashford Street, Midstream Estate | college@midstreamcollege.co.za | 012 661 2341