Midstream College is geleë in ‘n plattelandse omgewing met al die voordele van ‘n stad.  Die College vorm deel van ‘n sekuriteitsarea en is baie bekostigbaar in vergelyking met ander privaatskole.  Die skool het nie ‘n skuldbriefstelsel nie (“no debenture system”).

Die College bied die volgende:

• Stadion met spreiligte van internasionale standaard.

• Rugbyvelde (5)

• Krieketvelde (5)

• Krieketnette (12)

• Hokkievelde (4)

• Astrohokkieveld

• Netbalbane (8)

• Tennisbane (12)

• Muurbalbane (2)

• 25 m Swembaddens (2)

• Binnenshuise verhitte swembad.

• 9-putjie gholfbaan

• Gimnasium

• Atletiekbaan

• Ouditorium

• Saal

• Biblioteek

• Rekenaarsentrums (4)

• Laboratoriums (8)

• College Hub

• Tuck-In (Snoepie)

1 Ashford Street, Midstream Estate | college@midstreamcollege.co.za | 012 661 2341