Bestelling van handboeke en skryfbehoeftes is tweeledig, naamlik elektronies en/of harde kopie.
Elektroniese handboeke:
• Bekendstellingsbrief
• Tabletrekenaar-spesifikasies
• Hoe om E-boeke aan te koop & miEbooks Toepassingopstelling
• Boekelys
• Payfast
• Hoe om E-Boeke te koop:
VIDEO→ https://www.youtube.com/watch?time_continue=12&v=-Xkji1-UneY
Harde kopieë & skryfbehoeftes:
• Kliek die volgende skakel om te bestel: mcboekwinkel
Hoe om te bestel.