“To be or not to be…”
William Shakespeare
• Koor
Die koor oefen weekliks onder die bekwame leiding van ons koorleier, me Netanja Brink.
• Toneel
Met Drama@Midstream kan enigeen hul droom bewaarheid om ‘n akteur of aktrise te word.
• Redenaars
Leerders neem deel aan die Van Huyssteens- en ATKV-kompetisies en het ‘n algehele wenner van die ATKV-kompetisie opgelewer.
• Revue
Die revue oefen weekliks en neem aan verskeie kompetisies deel.
• (p)Articipate
Hierdie is die hoogtepunt op die skoolkalender en ‘n bykans drie weke lange kultuurfees met meer as 1 000 inskrywings in die verkillende kategorieë
• “Band”
Die orkes bied aan die musikante onder ons, die geleentheid om deel te wees van die rock-a-roll-era.
• Skoolkoerant
Die skoolkoerant – Midstream Gazette – verskyn twee maal per jaar met die glans en swier van die skool daarin.
• Ars Loquendi
Leerders word die geleentheid gebied om deur middel van hierdie kursus hulle openbare optrede en toespraakvaardighede te verbeter.