Navrae: Kontak me Carine Cronje – carinec@midstreamcollege.co.za
Inskrywings vir 2022 is oop vanaf Maandag, 25 Januarie 2021 tot Vrydag 30 April 2021.
Maak asseblief seker dat u al die volgende dokumentasie in pdf of jpeg het voordat u die proses begin:
Voltooi die aanlynproses volledig aangesien die vorm nie tans gestoor kan word nie.
Dokumente:
• MC001A → Toelating tot Midstream College
• MC002A → Besonderhede vir rekeninge afdeling
• MC003A → Bepalings en voorwaardes vir toelating
• MC004A → Finansiële vrywaring
• MC004B → Finansiëlebeleid
• MC033AN → Vakkeuse (slegs vir gr 10 & 11 aansoeke)
Bankbesonderhede:
Bank: ABSA
Rekeninghouer: Midstream College (Pty) Ltd
Rekeningnommer: 406 224 8771
Takkode: 630 445
Tipe rekening: Tjek
Verwysing: Leerder se voorletters, van en jaar van toelating
Aansoekskakel: https://midstream.ed-space.net/onlineapplication.cfm
1 Ashford Street, Midstream Estate | college@midstreamcollege.co.za | 012 661 2341