Rugby

RUGBY @ MIDSTREAM COLLEGE   

Durf, Glorie en Eerbaarheid …”

Rugby is maar net ‘n middel tot die doel van opvoeding, spanwerk en selfverwesenliking, en daarom word hierdie magiese sportsoort by Midstream College in ons kernwaardes geanker.

Respek vir ons rugby-erfenis, die wedstrydbeamptes sowel as ons opponente.

Exellentia, sodat ons altyd sal streef om ons beste te doen.

Lojaliteit teenoor ons skool en span.

Sportsmanskap met integriteit.

Cummunio, om te kan sien hoe n gemeenskap bymekaar kom, om al die spanne te ondersteun, deur aantreklike rugby te speel.

Ons is trots om in tradisionele derbies teen ander privaatskole betrokke te wees en ons seuns word ook aan die kompeterende Virsekerbekerkompetisie blootgestel. In 2014, ons tweede jaar van deelname, het beide die o.14A- en o.15A-spanne daarin geslaag om hul onderskeie Blou Bul-ligas te wen. Beide spanne het tot die semifinaal van die BEELDtrofee vir medium skole gevorder. In 2015, het die o.14A-, o.16A- en eerstespanne daarin geslaag om hulle onderskeie Blou Bul-ligas te wen. Die o.16A- en eerstespanne het tot die semifinaal van die BEELDtrofee gevorder, en die o.14A-span het die eerste span in die kort geskiedenis van die College geword om die BEELDtrofee vir mediumskole te wen. In 2016 en 2017, het al die A-spanne na die Blou Bulle semi-finaal vir grootskole deurgedring. Die o.14A-span het die finaal in 2017 gewen en na die kwarteind van die Virsekerbekertrofee vir groot skole deurgedring. In 2018 het Hakeem Rapea vir die Blou bulle o.18 Akademiespan uitgedraf. 

2019 was moontlik nog die beste seisoen in die College se geskiedenis. Beide die o/14A-span sowel as die eerstespan het die Blou Bulle-finaal gewen. Ons kon ook spog met individuele prestasies: Hakeem Rapea (Blou Bulle o.18-Akademie span), Jonathan Smit (o.16-Noordvaalspan) en Dylan Bailey (o.16-Grant Khomospan).

AFRIGTERS 2021

SPAN

HOOFAFRIGTER

HULPAFRIGTER

HULPAFRIGTER

o.14A & B

Mnr Rickus Viljoen

Dr Dirk Uys

Mnr Hannes Verhoef

o.15A & B

Mnr Jaco Kleynhans

Mnr Gert Pelser

Mnr Donovan Dreyer

o.16A & B

Mnr Nico Basson

Mnr Wimpie Jansen van Rensburg

Mnr Dirk Olivier

Derdespan

Mnr Dave Humphris

 

 

Tweedespan

Mnr Dewald Storm

Mnr Werner Stroh

 

Eerstespan

Mnr Henry Verster

Mnr Christiaan

van der Merwe

Mnr Mario Olivier

(High Performance Sports bestuurder)

Rugbyorganiseerder:       Mnr Christiaan van der Merwe

                                                Cvandermerwe@midstreamcollege.co.za 

AANGEPASTE WEDSTRYDBEPALINGS 2021

 Datum

Opposisie

Kompetisie

Tuis / weg

22 April

Hoërskool Brandwag

Oefen wedstryd

Weg

1 Mei

St Albans College

Oefen wedstryd

Weg

7 Mei

Hoërskool Pretoria Noord

Blou Bulle Liga 1

Tuis

14 Mei

HTS John Vorster

Blou Bulle Liga 2

(o/18 Bloubul proewe by Hoërskool Tuine)

(o/16 Bloubul proewe by Hoërskool Wonderboom)

Weg

21 Mei

Hoërskool Wonderboom

Blou Bulle Liga 3

Tuis

28 Mei

Hoërskool Wagpos

Vriendskaplik

Weg

4 Junie

Hoërskool Tuine

Blou Bulle Liga 4

Weg

12 Junie

Hoërskool Overkruin

Blou Bulle Liga 5

Tuis

19 Junie

Blou Bulle-Semifinaal

Blou Bulle Liga

TBA

TBA

TBA

Oefen wedstryd tydens die Junie vakansie

TBA

31 Julie

Blou Bulle – Finaal

Blou Bulle Liga

TBA

7 Augustus

Virsekerbeker uitspele

Virsekerbeker

TBA

14 Augustus

Virsekerbeker kwart-finaal

Virsekerbeker

TBA

21 Augustus

Virsekerbeker semi-finaal

Virsekerbeker

TBA

20 Augustus

7s Interhuis

 

Tuis

28 Augustus

Virsekerbeker finaal

Virsekerbeker

TBA

28 Augustus

7’s

Sutherland 7s

Sutherland High School

4 September

7’s

TBA

Weg

11 September

7’s

TBA

Weg

Enige rugbynavrae aan:

  • Mnr Christiaan van der Merwe (organiseerder)

cvandermerwe@midstreamcollege.co.za 

  • Mnr Hans van Vreden (Hoof van sport)

hvanvreden@midstreamcollege.co.za 

 

1 Ashford Street, Midstream Estate | college@midstreamcollege.co.za | 012 661 2341