By Midstream College streef ons daarna dat ons meisies netbal moet geniet en ‘n liefde vir die sport ontwikkel. Tesame met talentontwikkeling poog ons ook om die meisies se karakter te bou. Ons kweek intellektuele, hardwerkende en vreeslose spelers wat in die wêreld uitgaan en ‘n verskil kan maak. Ons wil spelers leer watter toewyding dit behels om deel te wees van ‘n span en om as ‘n eenheid te funksioneer.

“Teamwork is the ability to work together toward a common vision. The ability to direct individual accomplishments toward organisational objectives. It is the fuel that allows common people to attaine uncommon results” – Andrew Carnegie.

Netbal-2019

Dit was ‘n fantastiese seisoen vir netbal by Midstream College. Al die meisies wat betrokke was, kan trots wees op hul prestasies hierdie jaar omdat al die spelers deurgaans hard en toegewyd gewerk het.

 

Om die seisoen af te skop, het ons A-spanne die Egalite-netbalkursus by Sun City bygewoon, wat die perfekte geleentheid gebied het vir die voorbereiding, spanbou en spankeuses van die skool. Boonop is daar talle onvergeetlike herinneringe gemaak.

 

In die 2019-seisoen het Midstream vir die derde agtereenvolgende jaar in die Jubilee B-liga meegeding. Alhoewel ons een van die kleinste skole in die liga was,  het ons meisies deurgaans ‘n goeie veggees en vasberadenheid op die baan getoon. Ons het groot oorwinnings behaal teen Prestige College, Hoërskool Wonderboom en Hoërskool Centurion.

 

Netbal-2020

Ons seisoen kon ongelukkig nie plaasvind nie as gevolg van Covid-19.

 

Netbal-2021

 

“Trust the wait. Embrace the uncertainty. Enjoy the beauty of becoming. When nothing is certain, anything is possible”. – Mandy Hale.

 

Afrigters-2021

14A

Chantelle Pretorius

14B

Monné van der Linde

14C

Renate Botha

15A

Tinarie van der Merwe

15B

Ulana Durow

15C

Marina Roux

16A

Simonè Viljoen

16B

Suhanè Niemand

17A

Lize Ludick

1ste

Janine Brummer

2de

Johan Meyer

Senior C-spanne 

Marina Roux

 

 

Toere-2021

SPANNE:

PLEK:

DATUM:

14A; 15A; 16A; 17A en 1ste Span 

Sun City

26 – 29 Maart

Kliniek:

14B; 14C; 15B; 15C; 16B en 2de Span 

Midstream College

25 en 26 Maart

 

Wedstryddatums-2021

13 Maart

Hoërskool Pietersburg

18 Maart

Hoërskool Oosterlig

24 Maart

Cornwall Hill College derby

21 April

Prestige College

23 April

Hoërskool Overkruin

30 April

Hoërskool Wonderboom

5 Mei

Cornwall Hill College

7 Mei

Pretoria High School for Girls

12 Mei

Hoërskool Centurion

21 Mei

Hoërskool Pretoria-Noord

26 Mei

Sutherland High School

1 Junie

Ubuntu uitspele o.14 en o.15

3 Junie

Ubuntu uitspele o.16, o.17 & o.18

5 Junie

Batu uitspele o.14 – o.19

 

Gautengproewe en uitspeeldatums:

2 Maart

D4-Distrikproewe o.18

4 Maart

D4-Distrikproewe o.16 en o.17

5 Maart

D4-Distrikproewe o.14 en o.15

6 Maart

D4-Distrikproewe

8 Maart

Tshwane-proewe o.18

9 Maart

Tshwane-proewe o.14 en o.15

10 Maart

Tshwane-proewe o.16 en o.17

 

Oefentye-2021

Dinsdae

Baan 1

Baan 2

Baan 3

Baan 4

Baan 5

Baan 6

14:15 – 15:45

1ste span

14A

16A

14 en 15 C 

 

 

 

14B

16B

Senior C

 

 

15:45 – 17:00

17A

2de span

15A

 

 

 

 

 

15B

 

 

 

       

Woensdae

Baan 1

Baan 2

Baan 3

Baan 4

Baan 5

Baan 6

14:00 – 15:30

1ste span

17A

16A

2de span

14A

15A

 

 

 

 

 

 

       

Donderdae

Baan 1

Baan 2

Baan 3

Baan 4

Baan 5

Baan 6

14:15 – 15:45

17A

16A

15A

14 en 15 C

14A

 

 

16B

15B

Senior C

14B

 

15:45 – 17:00

 

1ste span

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

       

Doel- en hulpdoeloggendsessies.

Maandae

Oggendsessie 06:00 – 07:00 * Verpligtend vir alle doele en hulpdoele!

Woensdae

Oggendsessie 06:00 – 07:00 * Verpligtend vir alle doele en hulpdoele!

·   Alle doele en hulpdoele moet die oggendsessies saam met Ilouise van der Merwe bywoon. (A-, B- en C-spandoele)

 

“If you’re really passionate about the game, you’ll always put your best foot forward. Whatever position you’re put in, that’s the passion you have to get the turnovers, to get the shots in, and pass the ball to your team-mates.

That’s the passion you need to have for the game, and the drive you need to succeed. If you’ve got that passion then you’ll always be there at training and you’ll be a real team player.” – Kadeen Corbin

Enige sportnavrae:   hvanvreden@midstreamcollege.co.za    Hoof van Sport

1 Ashford Street, Midstream Estate | college@midstreamcollege.co.za | 012 661 2341