Midstream het vier spanne in die Gauteng-Noord-liga nl. A, B en C-liga. Alle leerders wat vir gholfspanne in aanmerking wil kom, moet ʼn lid van ʼn klub wees en ʼn voorgee hê. Die leerlinge sal volgens hul voorgee in spanne ingedeel word en moet weekliks tydens die gholfseisoen ʼn rondte speel, waarvan die uitslae by mnr Heunis ingehandig moet word.

Midsteam College neem aan die Dainfern- en Woodlands Collegestoernooie deel.

Afrigting vind Donderdae vanaf 14:15 tot 15:30 by Midfields Gholfklub (dryfbaan) plaas. Die afrigter is Patrick O’Brien. Beginnergholfspelers sal tydens die vierde kwartaal afrigting by die dryfbaan op Donderdae vanaf 14:15 tot 15:30 ontvang.

Organiseerder: Mnr Deon Heunis

Personeel: Mnre Deon Heunis, Dewald Storm en Me Carli van Wyk.  

Afrigter: Patrick O’Brien

Afrigting: Donderdae (14:15 tot 15:30)

 

Enige sportnavrae:   hvanvreden@midstreamcollege.co.za    Hoof van Sport

1 Ashford Street, Midstream Estate | college@midstreamcollege.co.za | 012 661 2341