Midstream College neem aan die Pretoria-bonde deel. Die atletiekspan neem deur die jaar aan ongeveer sewe vriendskaplike byeenkomste deel en neem ook deel aan die NWU Prestige Top 10, TUT Top 20 en NWU Top 30-byeenkomste.
Bo en behalwe die gereelde oefening gedurende en voor die atletiekseisoen, hou Midstream College ook elke jaar ‘n atletiekoefenkamp.
Afrigters en oefentye is as volg:
| Item | Afrigters | Oefendae en -tye |
1 | Hoogspring | Me Cheryl Grant Me Marina Roux | Maandae en Woensdae: 15:30 – 16:30, Dinsdae en Donderdae: 14:00 – 15:15 |
2 | Verspring en naellope | Mnr Henry Verster Mnr Jason Schoeman Mnr Martin McClintock | Maandae: 15:00 – 16:00, Dinsdae, Woensdae en Donderdae: 14:05 – 15:30 |
3 | Spiesgooi | Mnr Johan Weideman | Maandae:15:00 – 16:00, Dinsdae en Donderdae: 14:00 – 15:15, Woensdae: 14:00 – 15:30 |
4 | Diskus en gewigstoot | Me Simone Viljoen Me Ciske van der Heerden | Maandae: 15:00 – 16:00, Dinsdae – Donderdae: 14:00 – 16:30, Woensdae: 14:00 – 15:30 |
5 | Middelafstande | Me Mia Ras en mnr Werner Koekemoer | Maandae: 06:00 – 06:45 en 15:00 – 16:00, Dinsdae en Donderdae: 06:00 – 06:45 en 14:00 – 15:15 |
6 | Hekkies | Me Claudia Viljoen Mnr Jaco Kleynhans | Maandae: 06:00 – 06:45, Dinsdae en Donderdae: 14:00 – 15:15, Woensdae: 14:00 – 15:30 |
Enige sportnavrae: hvanvreden@midstreamcollege.co.za Hoof van Sport