RESPEK → Ons toon respek teenoor almal. 

LOJALITEIT → Ons is lojale en trotse leerders van Midstream College. 

COMMUNIO → Ons is ‘n meelewende en omgee College-gemeenskap.

INTEGRITEIT → Ons bevorder sterk morele beginsels.

EXCELLENTIA → Ons erken elke individu se talente en moedig uitnemendheid op alle gebiede aan. 

 Fot is geneem tydens die skool se 10 jaar feesvieringe.  
10-jr-foto(500)

1 Ashford Street, Midstream Estate | college@midstreamcollege.co.za | 012 661 2341