Na gelang van die Covid-regulasies wat geld, sal ons jaarlikse kultuurfees of op ‘n sosiale platform of ter plaatse aangebied word. Meer inligting oor die verskillende kategorieë en afdelings kan op die webwerf onder Kultuur verkry word.

Kontak me Lize Ludick by lludick@midstreamcollege.co.za vir meer inligting.

1 Ashford Street, Midstream Estate | college@midstreamcollege.co.za | 012 661 2341