Die openbare sprekerskursus sal vir graad 11- en graad 12-leerders tydens die 3de kwartaal aangebied word. Die kursus bestaan uit drie sessies van 1 uur elk en word afgesluit met a gala-ete wat deur die ouers bygewoon word. Meer inligting oor die spesifieke datums en tye sal later beskikbaar gestel word.

Kontak asb. vir me Ashleigh Palhramand (apalhramand@midstreamcollege.co.za) vir meer inligting.

1 Ashford Street, Midstream Estate | college@midstreamcollege.co.za | 012 661 2341