• Untitled20170627b
  • hokkie
  • Untitled20170627c
  • Untitled20170627
  • Untitled8
  • Untitled20170627d
  • Untitled17

Netball

 

Hierdie jaar het ’n fantastiese seisoen vir Midstream College netbal gelewer en al die dogters betrokke behoort baie trots te wees op hul prestasies hierdie jaar.

Hulle het nie net bewys dat hulle toegewyd en lojaal is nie, maar het dit uit die staanspoor duidelik gemaak dat hulle nie bereid is om aan die reis deel te neem sonder om verbete op die netbalbaan te baklei nie!

2017 was ʼn suksesbelaaide jaar vir Midstream College netbal. Dit is die tweede jaar dat ons in die Jubilee B-liga deelneem. Ons ding teen 11 ander groot skole mee, insluitend Hoërskool Centurion, Hoërskool Wonderboom, en Hoërskool Oos-Moot. Ons het sedert 2017 met 4 plekke opgeskuif en Midstream College het in 2018 algeheel in die 4de posisie geëindig. Ons o.15A- en o.16A-spanne het ook aan die Tshwane uitspeelwedstryde deelgeneem wat ʼn merkwaardige hoogtepunt van ons seisoen was.

Finale liga-ranglys is soos volg: o.14A – 8ste, o.14B – 3de, o.15A – 3de, o.15B – 3de, o.16A – 4de, o.16B – 5de, o.17A – 6de, o.19A – 9de, o.19B – 9de. Midstream College het algeheel 4de in die liga geëindig.

Hierdie jaar sal ons o.14, o.15, o.16, o.17 en 1ste spanne aan die Egalite Netbalkursus en -toernooi by Sun City deelneem ter voorbereiding vir ons 2019-seisoen.

Netbal datums vir 2019:

Datum

Geleentheid

Plek

27 Februarie –

2 Maart

Wintersportproewe – Netbal

Midstream College netbalbane

4 Maart

D4 Distrikproewe o.14 & o.15

Hoërskool Waterkloof

6 Maart

D4 Distrikproewe o.18

Hoërskool Garsfontein

7 Maart

D4 Distrikproewe o.16 & o.17

Hoërskool Centurion

11 Maart

Tshwane proewe o.14 & o.15

Hoërskool Pretoria-Noord

12 Maart

Tshwane proewe o.16 & o.17

Hoërskool Montana

13 Maart

Tshwane proewe o.18

Hoërskool Garsfontein

15 – 18 Maart

Egalite Netball tour o.14 & o.15

Sun City

18 – 22 Maart

Egalite Netball tour o.16, o.17 & 1ste span

Sun City

24 April

Midstream vs Hoërskool Overkruin

Tuis

1 Mei

Finale GSS proewe

Hoërskool Dr. EG Jansen

3 Mei

Midstream vs Hoërskool Wonderboom

Tuis

8 Mei

Midstream vs Hoërskool Pretoria-Noord

Tuis

10 Mei

Midstream vs Cornwall Hill College

Weg

15 Mei

Midstream vs Hoërskool Montana

Weg

17 Mei

Midstream vs Hoërskool Centurion

Tuis

22 Mei

Midstream vs Prestige College

Weg

24 Mei

Midstream vs Sutherland High School

Weg

25 Mei

D4 Uitspeelwedstryde

Sal bevestig word

28 Mei

Tshwane uitspeelwedstryde o.14 & o.15

Sal bevestig word

29 Mei

Tshwane uitspeelwedstryde o.16 & o.17

Sal bevestig word

30 Mei

Tshwane uitspeelwedstryde o.18

Sal bevestig word

25 Julie

Netbalprysuitdeling/funksie

Midstream College netbalbane

Winning means you’re willing to go longer, work harder, and give more than anyone else.

- Vince Lombardi

 

General sport enquiries: Mr Hans van Vreden Head of Sport ( This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. ).